1001 South African Songs You Must Hear Before You Go Deaf

Just another music list

Die Mystic Boer – Valiant Swart

Die Mystic Boer – Valiant Swart (Dis ’n Groot Avontuur)

Die Mystic Boer by Valiant Swart

Die Mystic Boer by Valiant Swart

I can’t help but think of The Doors’ ‘Riders On The Storm’ when I hear this song. Not that ‘Die Mystic Boer’ is a rip off of Jim Morrison’s classic, it’s just that it has a similar texture to it, and, on certain versions where Simon ‘Agent’ Orange is given free rein on the keyboards, the rich organ sound certainly owes something to Ray Manzarek. The fact that the cover of ‘Die Mystic Boer’ album features a man on a horse with a guitar furthers a ‘Riders’ ambiance.

Valiant hung out with the legendary Koos Kombuis (whom he met during his military service) but was not really part of the Voëlvry movement that brought Afrikaans rock music to the nation. However, in 1996, he released the album ‘Die Mystic Boer’, and became the leading light of the next phase of Afrikaans Rock music. The title track of the album quickly established itself as not only an important Afrikaans blues song but also an important South African song. The lyrics are poetical, the music mystical and bluesy and the song is magical.

It is worth checking out some of the recorded live versions of the song such as that on the cassette only release ‘Voetstoets‘ and the ‘Tassenberg All Stars‘ (the first one) album.

Where to find it:

Lyrics:

op ‘n vaal vlakte
het ons hom die eerste keer gewaar
hy’t snaaks gedans en weggeraak
in ‘n waas van walms en wind
daar was klowe in die verte
en die son was nog jonk
en grys voëls het ons dopgehou
toe ons onder die oggend vir mekaar geknik het
ons gaan hom jag
die newels het gewink
die dag het geruik na nuwe bloed
en gebreek

veertig dae en veertig nagte
soek ons die mystic boer
maar soos die perde van middernag-gedagtes
bly hy op sy hoede en loer
oor sy skouer

ons loop deur die leegte
met ons oë vasgepen op ‘n stofwolk
waar sy voete die aarde ontstig het
met passies vol punk en plesierigheid
die môrestond het ons blinkgesmeer met vars hoop
op geluk en wysheid en vreugde
en vure vol verskeidenheid
en lig
na die berge, na die klowe, na die spelonke
dwarrel die gees
terwyl ons, die jagters, hom bestorm
met nette en tralies
en tyd

veertig dae en veertig nagte
soek ons die mystic boer
maar soos die perde van middernag-gedagtes
bly hy op sy hoede en loer
oor sy skouer

die grense van ons mission
was slegs die wind en weer
die bliksems en donders wat bangpraat
en reën bring om stof te kanselleer
hoe groter die drang na ontmoeting
met die koning van die nuwe asem
hoe woester die tog
en hoe stiller
daar was ‘n skaduwee om merker te speel
en ‘n uptempo rouklaag die magnet
en visioene van nuwe dinge
was oral

veertig dae en veertig nagte
soek ons die mystic boer
maar soos die perde van middernag-gedagtes
bly hy op sy hoede en loer
oor sy skouer

skielik was daar niks
behalwe ‘n vaal vlakte en die son
was ons alleen met water en jeans
die danser was weg
teen middernag was die maan treurig en mooi
en die grond het gesmaak na sout
en toe die nuwe oggend opstaan uit die berg
het grys voëls ons dopgehou
so as jy hom sien, en jy wil hom soek
doen dit gerus
want dis ‘n groot avontuur
alhoewel jy eindig
waar jy begin het

veertig dae en veertig nagte
soek ons die mystic boer
maar soos die perde van middernag-gedagtes
bly hy op sy hoede en loer

oor sy skouer met ‘n vreemde grynslag
en dans in die nánag met die maan
oor sy skouer met ‘n oog wat uitdaag
kom nader, kom vra my my naam

ek’s die Mystic Boer
die Mystic Boer

ek’s die Mystic Boer
die Mystic Boer

Valiant Swart - courtesy of Valiant.co.za

Valiant Swart – courtesy of Valiant.co.za

Single Post Navigation

2 thoughts on “Die Mystic Boer – Valiant Swart

  1. Pingback: Die Mystic Boer – Valiant Swart (via 1001 South African Songs You Must Hear Before You Go Deaf) « Treffers

  2. Pingback: Die Mystic Boer – Valiant Swart (via 1001 South African Songs You Must Hear Before You Go Deaf) « Rhythm Records

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: